← Back to searchApply on company site
OV
Kredietbeampte / Credit Official
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Ladybrand, South Africa
Dutch
Posted 7 days ago
Job description
Kern doel van die pos: Verskaf ondersteuning aan die Kredietbestuurder om betrokke Kredietkantoor se debiteure boek te groei en bestaande fasiliteite en kliënte te diens. Dit sluit in die voorbereiding en krediet aansoeke, uitbetalings en skep van rekeninge, sowel as die hantering van kliënte navrae. Hierdie take alles binne OVK se kredietbeleid en prosedures. Minimum Vereistes: Graad 12 (met Rekeningkunde as vak ‘n aanbeveling); 2 jaar debiteure ondervinding. Vaardighede: Goeie kommunikasie- e…
Interested in this role?
You'll apply directly on OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD's site.